Amri Viral



p If you are looking for Lady van die Bodorp guitar chords, you've come to the right place. You can play Lady van die Bodorp by Koos Kombuis using guitar or guitar. This song by Koos Kombuis can also be played by that instruments. =/p p Lady van die Bodorp guitar chords has rhythm and included in Mona Lisa: Die Mooiste Love Songs (1999) album. You can also find another musical genres, including jazz guitar chords, country music guitar chords, pop guitar chords, world music guitar chords, and rock guitar chords here. /p h3Lady van die Bodorp by Koos Kombuis Guitar Chords/h3 Die song het regdeur die volgende chords in:brbrG Em C D Dbrbrmet DbrbrbrE||--2----||brB||--3----||brG||--0----||brD||--0----||brA||--0----||brE||--0----||brbrbrG Em |brEk kuier in jou voorhuis | Chords herhaal reg deurbrC D |brtussen mikrogolwe se gesuis |brjou Pa rook pyp, Ma is kuisbrand its status symbols in its placebrjulle kennis en kultuur die wysbrin elke meubel stuk se prysbrjou broer studeer nou in Parysbrjou ouma maak groente sopbeen vleisbrdie bediende is 'n mental casebrD D D D D D Dbrin die nuut ontwerpte houtkombuisbrbrEk het jou in Koelbaai ontmoetbrmet Franki goes to HollywoodbrMet ons eerste soen ,was ek vol moedbral was my klere vol stof en roetbrvan Lang straat,Hillbrow en Goodwoodbrdaar was olie vlekke op my hoedbren my hande was vreemd en benoudbrop jou sagte lyf jou asem soetbrjou aksent en jou mooimaak goedbrteen al die ander was jy tog te cutebrbrbrJy's my [G]Lady van die [Em]bo-dorp,brJy [C]versta[D]anbrMy [G]Lady van die [Em]Bo-dorpbrNa [C]wie ek snags kan [D]gaanbrJy's my [G]quality en [Em]classbrjy maak [C]liefde sonder om te [D]raasbrek [G]maak nooit weer 'n [Em]ander [C]pass[D]brbrToe het ek julle buurt leer kenbralmal was mal of into zenbrgepatchte T-shirts ,Jeans ,Hang TenbrIn elke sweater sak 'n blink fulpenbrAlmal smile so vriendelik enbrvra my wie se zoon ek benbrNou is ek nimmeer meer aleenbrwant ek weet ek het jou hart gewenbrdis soos 'n sprokiebrvan hans anders enbrver van gewere aard en stembrbrHulle kan van classics en Jaques BréllebrHulle weet hoe om boudoux te spelbrhulle lees boeke soos een vir Azzazellebren hulle gesels so sag se private hellbrHulle is vriendelik as jy hulle belbrom jou al die nuutstes te vertelbrSo en so se kiss don't tellbrJou paspport is jou ryk wit velbrSelfs die professore is jou pelbrDis so anders as in BrackenfellbrbrJy's my Lady van die bo-dorp,brJy verstaanbrMy Lady van die Bo-dorpbrNa wie ek snags kan gaanbrJy's my quality en classbrjy maak liefde sonder om te raasbrek maak nooit weer 'n ander passbrbrDaar is baie ander net soos jybrWat met hulle Japanese tapedecks rybrWat partytjies hou in Warm VleibrOp champagne breakfasts met CabernébrEn almal gaan ryk erf soos jybrElkeen dra tekkies en 'n oorhang truibrHulle gesprekke gaan oor vuiferybrWindsurfers, saunas en perdrybrHulle doen kursusse in pottebakkerybrEn ken die werk van Claude MoanébrbrMy Lady van die bo-dorp,brDit promise ek vir joubrSo lank jy straight blybrSal ek altyd van jou houbrbrMy liefde sal jy nooit beroubrEk sou al gewaai het as ek woubrEk is moeg van swart en bloubrEk kom nog onlangs uit die koubrMet jassakke wat toppers binne houbrHoe kan ek weggaan selfs al soubrSo iets gebeurbrLater of noubrWie anders kan ek in my hart vashoubrbrJy's my Lady van die bo-dorp,brJy verstaanbrMy Lady van die Bo-dorpbrNa wie ek snags kan gaanbrJy's my quality en classbrJy maak liefde sonder om te raasbrEk maak nooit weer 'n ander passbrbrEk's jou Lady van die bo-dorp,brEk verstaanbrJou Lady van die Bo-dorpbrNa wie jy snags kan gaanbrEk's jou quality en classbrEk maak liefde sonder om te raasbrAl kon ek nooit die reuk uitstaanbrvan jou Guiluasse p If you want to learn Koos Kombuis Lady van die Bodorp guitar chords, The 5 chords we'll look at are the C major, A major, G major, E major, and D major. The reason we use all major chords is that the minor versions of any of these chords just require tiny adjustments. Each one of those minor chords is completely based on its major counterpart /p p The more you practice, the easier guitar will feel to play Lady van die Bodorp. Guitar is hard to learn in the beginning, but gets easier the longer you stick with it. /p